top of page

Meer Inligting | About Us

Theunissen.png
Vyfster Gastehuis & Bush Pub & Grill

As jy die langpad vat maak seker om 'n draai te maak in Theunissen. Na 'n lang pad is die rustige en stil atmosfeer by die Vyfster Gastehuis in Theunissen net wat jy nodig het. Gerieflike slaap plek en ontbyt. 

Geniet 'n verversing by Bush Pub, waar ons lekker kuier en ontspan. 

If you take the long way be sure to make a stop in Theunissen. After a long journey, the peaceful and quiet atmosphere of the Five Star Guest House in Theunissen is just what you need. Comfortable bed and breakfast.

 

Enjoy a refreshment by Bush Pub, where we have a good time and relax.

Theunissen Hotel Logo .png
Vyfster Gastehuis.png
Theunissen Hotel

Theunissen Hotel het 10 gerieflike kamers. Kom geniet 'n rustige aand in Theunissen. Lekker swembad en buite braaiers.
Hier is spasie vir daai spesiale geleentheid, werksfunksie, konferensie of verjaarsdag. Self 'n buite kroeg kan gereel word.
Theunissen Hotel Bar maak oop 10h00 in die oggend en is oop tot laat.

Kom maak gerus n draai.

Theunissen Hotel has 10 comfortable rooms. Come and enjoy a peaceful evening in Theunissen. Nice pool and outside braaiers.
There is space here for that special event, work function, conference or birthday. Even an outside bar can be arranged.

Theunissen Hotel Bar opens at 10h00 in the morning and is open until late. Please come and have a look.

Koffies Pub & Grill

Koffies Pub het heerlike kosse wat dagliks beskikbaar is. Gesellige atmosfeer, waar ons kuier tot laat. Boonste dek beskikbaar vir vergaderings, verjaarsdae en funksies. Spyseniering kan gereel word.  

Kom maak gerus 'n draai, vir 'n onvergeetlike tyd.

Koffies Pub has delicious food available daily. Cozy atmosphere, where we hang out until late. Upper deck available for meetings, birthdays and functions. Catering can be arranged.

Feel free to stop by for an unforgettable time.

"Soos in die ou tyd, soos in die Movies..."

  • Whatsapp
bottom of page